Raai watter dier is in die foto’s hieronder. Die antwoord word verbloem deur die beeld te verdof, dit uit fokus te plaas, of net een deel van die dier te wys. Elke ronde steek die diere op ‘n ander manier weg.
As jy dink jy weet watter dier op die foto wegkruip, beweeg jou muispyltjie oor die foto en die regte antwoord sal verklap word.
As jy registreer kan jy:







