Kaarte: Kyk híér wild
.jpg)
Jy kan die paaie rondom elke kamp met ons wildkykkaarte verken. Wanneer jy die muispyltjie oor die kaart beweeg, sal foto’s van piekniekterreine, uitkykpunte, watergate en kampe op jou skerm verskyn. Van dié foto’s (kampe en die meeste paaie en piekniekterreine) het skakels waarop jy kan klik vir nog inligting.
Ons kaarte kan jou help om jou besoek haarfyn te beplan. As jy net een of twee dae by ’n kamp oorbly, kan jy die mooiste paaie of ’n roete kies waar jy die wild op jou wenslyse sal raakloop. As jy nie weet watter kamp jy wil besoek nie, kan jy deur die verskillende wildkykkaarte blaai totdat jy die een vir jou kry
|
|
||
|
|
Loer onder elke kaart om vas te stel op watter paaie jy vir watter diere kan uitkyk in dié gebied.
Hier is die Berg-en-Dal-/Malelane-wildkykkaart as voorbeeld.
As jy registreer kan jy:







