Hierdie kaart is ontwerp om jou te oriënteer in die wildtuin. Dit dui die ligging van al die openbare ruskampe, bosveldkampe, boslodges en oornagskuilings aan, asook die ingangshekke en grensposte. Klik op enige ruskamp of skuiling vir inligting oor die geriewe en om foto’s te sien.


Verken die volgende gebiede met dinamiese wildkykkaarte:
Krokodilbrug
Onder-Sabie
Berg-en-Dal
Malelane
Pretoriuskop
Skukuza
Tshokwane
Satara
Orpen
Maroela
Tamboti
Balule
Olifants
Letaba
Mopani
Tsendze
Shingwedzi
Punda Maria
As jy registreer kan jy:







