Span dié webwerf in om jou volgende besoek aan die Krugerwildtuin te beplan. Die foto’s en kaarte neem jou op ’n visuele toer van die grootste en gewildste safari-bestemming in Suid-Afrika.
Snuffel rustig deur die navigasiestaaf aan die linkerkant van die blad. Jy kan die volgende inligting oor die Krugerwildtuin hier kry:
As jy registreer kan jy:









