Klik op die spesifieke wildkykgebied vir wildfoto's en landskapfoto's wat in die Krugerwildtuin geneem is. Klik net op die spesifieke wildkykgebied wat jy wil verken. Die galerye sal vir jou 'n goeie aanduiding gee van wat jy kan verwag by die verskeie kampe.
Onthou sekere kampe is baie naby aan ander, byvoorbeeld Berg-en-Dal en Malelane in die verre suidwes van die park. In so 'n geval is foto's in die omliggende gebied geneem en is dit in 'n enkele galery geplaas.
![]() |
![]() |
![]() |
| Onder-Sabie | Berg-en-Dal & Malelane | |
![]() |
![]() |
![]() |
| Pretoriuskop | Skukuza | Tshokwane |
![]() |
![]() |
![]() |
| Satara | Orpen, Maroela & Tamboti | Olifants & Balule |
![]() |
![]() |
![]() |
| Letaba | Mopani & Tsendze | Shingwedzi |
![]() |
||
| Punda Maria |
As jy registreer kan jy:







