Natuurfotografie


Die groot verskeidenheid wilde diere maak van die Krugerwildtuin ’n wonderlike plek om natuurfoto’s te neem. Die diere is gewoond aan voertuie en baie ontspanne, wat dit maklik maak vir besoekers om naby hulle te kom. Danksy die groot padnetwerk kan besoekers verskillende habitatte verken.

Om jou te help om ’n kamera te kies en beter natuurfoto’s te neem, is hier ’n dokument oor natuurfotografie wat jy kan aflaai deur op die skakel hieronder te klik.

laai nou artikel af

Lêergrootte 840 kilogrepe

wildlife photography article

Onthou om altyd jou kamera by jou te dra; jy weet nooit wat wag om die volgende draai nie.



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.