
As jy die Krugerwildtuin op sy ongerepste wil ervaar, kan jy die Olifantsvoetslaanroete naby die Phalaborwahek stap. Tot agt mense word toegelaat en jy dra self jou tent asook drie of vier dae se klere, kos en water. Jy stap ongeveer 47 km langs die Olifantsrivier.
Twee gewapende gidse kies die kampplek langs die pad. Jy sal nie die groot vyf sien nie, maar baie seekoeie, krokodille, olifante en voëls, onder meer die skaars en skugter visuil.
Op die Olifantsvoetslaanroete ervaar jy die wildtuin op sy wildste.|
Op die Olifantsvoetslaanroete ervaar jy die wildtuin op sy wildste. |
Tot agt mense kan die roete stap. |
As jy registreer kan jy:







