
Die Krugerwildtuin bied ’n magdom doendinge waarmee jy die natuur op ’n ander manier kan ervaar as die gewone rit in jou voertuig. Daar is veldstaptogte, 4x4-avontuurtoere en baie meer.
Van die aktiwiteite moet vooraf bespreek word, terwyl ander in die ruskamp gereël kan word. Voorkom teleurstelling en vra jou reisagent om dít waarin jy belangstel, vooraf te bespreek.
As jy meer oor ’n aktiwiteit wil lees, klik op die foto’s hieronder.
![]() |
||||
|
|
|
|||
![]() |
![]() |
![]() |
||
|
|
|
|||
![]() |
![]() |
![]() |
||
|
|
|
|||
![]() |
![]() |
|||
|
|
|
|
As jy registreer kan jy:







