Bosbraai


Bush BBQ's

By sommige ruskampe kan groepe van ten minste agt in die bos gaan braai. ’n Gids neem die groep na ’n plek in die bos waar ’n vleisie op die kole gegooi word en besoekers tot 2 uur lank kan kuier.

Ná ete wag ’n rustige rit terug kamp toe. Al die bosbraaiplekke het toilette en is in ’n veilige gebied. Vind vooraf uit of die kamp waar jy gaan bly die braai aanbied. Onthou, as dit reën, is dit nie ’n opsie nie.



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.