(Hystrix Africaeaustralis)

Ystervarke is nagdiere en word dus selde gesien. Hulle gebruik hulle penne vir selfverdediging deur agteruit op aanvallers af te storm. Wanneer die penne in ’n aanvaller se gesig, pote en lyf vassteek, word hulle ernstig beseer.
|
Lengte: |
75-100 cm/29,5-39,4 duim |
|
Gewig: |
10-24 kg/22-53 pond |
|
Kenmerke: |
Swart-wit penne bedek die lyf. |
|
Kos: |
Wortels, knolle, boombas en aas. |
|
Habitat: |
’n Groot verskeidenheid. |
|
Sosiale gedrag: |
Hulle is dikwels alleenlopers, maar vorm ook klein familiegroepe van 4-5. |
|
Aktief: |
Snags. |
Soek veral by kampheinings langs rivierbeddings soos Maroela.
Gaan op ’n begeleide nagrit.
As jy registreer kan jy:







