(Kobus Ellipsiprymnus)

Waterbokke het ’n kenmerkende wit ring op die agterstewe en kom by die meeste damme en riviere voor. Van al die bokke in die wildtuin is hulle die afhanklikste van water, ook vir veiligheid – hulle hardloop die water in as hulle aangeval word.
Bul |
Koei |
![]() |
![]() |
| Skouerhoogte: |
±1,3 m/4,3 voet |
Skouerhoogte: |
±1,3 m/4,3 voet |
| Gewig: |
±250 kg/550 pond |
Gewig: |
±180 kg / 400 lbs |
| Kenmerke: |
Die bulle is groter en het indrukwekkende horings. |
Kenmerke: |
Effens kleiner as die bulle en het nie horings nie. |
| Habitat: |
Oral in die wildtuin naby water. |
| Aktief: |
Meestal vroegoggend en laatmiddag. |
| Kos: |
Meestal gras. |
| Sosiale gedrag: |
Kuddes van 5-10, maar soms tot 30. |
| Kalwers: |
Een kalf word ná ongeveer 280 dae gebore. |

Kampe:
Letaba
Satara
Olifants/Balule
Paaie:
Nsemani Dam (H7)
S94-grondpad
Vutomi Dam (S33)
Mpondo Dam(S102)
Wenwenke:
Begin soek by die Letaba-ruskamp se rivierfront.
Kyk by die groter damme en riviere.
Kyk na die soogdierfoto’s
As jy registreer kan jy:







