(Chamaeleo Dilepis)

Die flapnek is die enigste verkleurmannetjiespesie in die wildtuin. Hulle verkies savanne-boswereld en kom oral in die wildtuin voor. Jy sal hulle dikwels sien paaie oorsteek, maar baie word doodgery omdat hulle redelik stadig loop. Hou dus maar by die snelheidsgrens, want hulle is natuurlik goed gekamoefleer – selfs op die pad.
Op ’n nagrit kan gidse verkleurmannetjies met kolligte in die donker uitwys.

Kampe:
Pretoriuskop
Skukuza
Satara
Letaba
Wenwenke:
Ry stadig en hou jou oë op die pad.
Vra jou nagritgids om verkleurmannetjies uit te wys.
Kyk na reptielfoto’s
As jy registreer kan jy:







