• Soogdiere |
  • Skaars boksoorte |
  • Swartwitpens

 

 

Swartwitpens

(Hippotragus Niger)


Sable

Swartwitpense is baie mooi met hulle treffende swart-wit pels en geboë swaardhorings. Hulle is uiters seldsaam in die Krugerwildtuin, maar het ’n baie spesifieke habitat wat dit makliker maak om hulle te sien te kry.

Skouerhoogte:

±135 cm/53 duim

Gewig:

180-270 kg/400-600 pond

Kenmerke:

Swart-wit gesig met geboë horings.

Kos:

Meestal gras, maar ook blare in die droë seisoen.

Habitat:

Oop savannes met lang gras.

Sosiale gedrag:

Klein kuddes van 10-12.

Aktief:

Vroegoggend en laatmiddag.


 


Terug na die soogdierblad

 
Kyk hier uit vir swartwitpense:

Kampe:
Pretoriuskop

Skukuza

Drive these roads:
S36-grondpad
(suid)
H1-2-teerpad

H3-teerpad

Enige pad rondom Pretoriuskop

Wenwenke:

Ry rondom Pretoriuskop– probeer die S14-Fayi-omrit.

Soek naby die Jones-dam waar die S36 en die H1-2 2 bymekaar aansluit.

As jy een van dié bokke sien, teken dit by ontvangs aan in die boek vir skaars boksoorte.



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.