Steenbok

(Raphicerus Campestris)


lion

Steenbokke is een van die kleiner boksoorte wat meer volop is. Hulle verkies die oop gebiede by die Orpen-boomsavannes en die  Mopaniebosveld. Hulle lê tjoepstil en kruip weg deur hulle ore plat te trek.

Skouerhoogte:

±50 cm/19,7 duim

Gewig:

11 kg / 24.3 pond

Kenmerke: Y-vormige merk op die snoet.
Kos:

Blare, gras, peule en wilde vrugte

Habitat:

Oop gebiede met ’n bietjie skuiling.

Sosiale gedrag:

Gewoonlik in pare

Aktief:

Snags, vroegoggend en laatmiddag.



Terug na die soogdierblad
.

 
Kyk hier uit vir steenbokke:

Kampe:
Satara

Lower Sabie

Paaie:
S37 Trichardt-pad

S100-grondpad

H10-teerpad


Wenwenke:

Kyk in oop gebiede.

As jy een steenbok sien, sal sy maat ook naby wees.

Moenie die steenbok verwar met die gryser gewone duiker of die donkerder tropiese grysbok, wat wit strepies het, nie.

Kyk na bokfoto’s

antelope gallery



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.