Skilpad


Leopard Tortoise

Skilpaaie trek hulle kop en bene in hulle dop terug as hulle bedreig voel en bly net op land. Die bergskilpad is een van die algemeenste skilpaaie in die wildtuin en is veral in die somer aktief. Die padloper, nog ’n spesie wat hier voorkom, is platter as die bergskilpad.

Hulle is meer volop in die suide as in die noorde, maar daar is nie ’n spesifieke ruskamp of gebied wat die beste is om skilpaaie te sien nie.

Terug na die reptielblad

Skilpaaie in die Krugerwildtuin:

leopard

Ry stadig, want skilpaaie steek gereeld paaie oor en word maklik doodgery.

Kyk na reptielfoto’s

reptiles gallery



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.