Rooibok

(Aepyceros Melampus)


lion

Rooibokke is baie algemeen en word oral in die suide van die wildtuin gesien. Hulle vorm groot kuddes en is baie ontspanne rondom voertuie. Vir luiperds, jagluiperds, wildehonde en gevlekte hiënas is hulle ook een van die belangrikste prooisoorte.

Ram
Ooi
impala male impala female

Skouerhoogte:

±90 cm/35,4 duim

Skouerhoogte:

±40 kg / 88 duim

Gewig:

±55 kg/110 pond

Gewig:

±30 kg/66 pond

Kenmerke:

Die ramme is effens groter as die ooie en het horings.

Kenmerke:

Die ooie is kleiner as die ramme en sonder horings.



Meer Rooibok-feite:

Oral, maar veral in die suide van die wildtuin.

Meestal vroegoggend en laatmiddag.

Blare en gras.

15-100 bokke in ’n kudde met baie ooie en ’n paar ramme wat om leierskap meeding.

Een kalf word ná ongeveer 196 dae gebore.

Vir meer inligting oor gewone duikers, gaan na die kolom aan die regterkant.

 

Terug na die soogdiereblad
.

 

Kyk hier uit vir rooibokke:

waterbuck

Kampe:
Skukuza

Berg-en-Dal

Crocodile Bridge

Paaie:
H4-1-teerpad

S65-grondpad

S1-Doispanepad

H3-teerpad

Wenwenke:
 

Rooibokke is langs die meeste paaie in die suide van die wildtuin te sien.

In Desember en Januarie sien jy rooiboklammers.

Kyk na bokfoto’s

antelope gallery



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.