Nylkrokodil


(Crocodylus Niloticuso)

Crocodile

Krokodille word in al die Krugerwildtuin se groot riviere aangetref, asook in die meeste groot damme. Die Sunsetdamnet buite Laer-Sabie(langs die H4-1) is moontlik een van die beste plekke om dié prehistoriese reuse te sien. Rivieroorgange en brûe, hoog of laag, gee altyd ’n goeie uitsig oor die water en dus die krokodille.

Kyk uit vir lang, boomstompagtige vorms wat op die riviere se sandbanke lê of in die middel van ’n rivier of dam dryf. Hulle bak dikwels in die son om hulle koudbloedige lyf warm te kry.

Terug na die reptielblad
 
Kyk hier uit vir krokodille:

leopard

Kampe:
Onder-Sabie

Shingwedzi

Skukuza

Letaba

Olifants/Balule

Paaie:
H4-1-teerpad

S135 (in die somer)

Sunsetdam

Nsemanidam (H7)

Wenwenke:

Kyk by die lae brug oor die Shingwedzirivier op die S135, maar net as daar water in die rivier is.

Soek by die rivierfronte in Skukuza en Onder-Sabie.

Maak ’n draai by die Sunset Dam net buite Onder-Sabie langs die  H4-1.

Kyk na krokodilfoto’s

reptiles gallery



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.