Leeu

(Panthera leo)


lion

 Leeus is die grootste katte in Afrika en die enigste een wat werklik sosiaal is – troppe bestaan uit 20 of meer. Dit is een van die gewildste spesies (indien nie die gewildste nie) in die Krugerwildtuin.

Mannetjie
Wyfie
male lion female
Skouerhoogte:

120 cm / 47.2 duim 

Skouerhoogte:

100 cm / 39.4 duim

Gewigt:

150 - 225 kg / 330 - 496 pond

Gewigt:

110 - 150 kg / 240 - 330 pond

Kenmerke:

Mannetjies is groter en het maanhare. Hulle rol is voortplanting en die beskerming van die gebied.

Kenmerke:

Die wyfies jag en beskerm die welpies.



Meer leeu-feite:

 

Terug na die soogdierblad
 Kyk hier uit vir leeus:

 

Kampe:
Satara

Onder-Sabie

Krokodilbrug

Orpen/Maroela/Tamboti

Paaie:
H10-teerpad
H7-teerpad

S100-grondpad

H4-2-teerpad

H4-1-teerpad

Wenwenke:
Leeus lê graag vroegoggend op die teerpaaie; ry dus vroeg. ’n Begeleide sonsopkomsrit in bogenoemde gebiede is die beste.

Vra ander besoekers of hulle karkasse gesien het, want leeus vreet lank, meer as ’n dag, aan groot karkasse.

Kyk op die kampbord waar ander besoekers leeus gesien het.

Onthou, leeus is snags aktief; ’n begeleide nagrit in leeuwêreld is dus ’n goeie idee.

Kyk na leeufoto’s

lion gallery



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.