Koedoe

(Tragelaphus Strepsiceros)


lion

Die koedoebul se spiraalhorings is so bekend dat dié boksoort op die Krugerwildtuin se embleem pryk. As blaarvreters wat aan ’n verskeidenheid bome knibbel, kom koedoes oral in die Krugerwildtuin voor waar genoeg bome en skuiling is.

Bul
Koei
kudu male kudu female
Skouerhoogte:

±1.5 m / 5 voet

Skouerhoogte:

 ±1,5 m / 5 voet

Gewig:

±250 kg / 550 pond

Gewig:

±180 kg / 400 pond

Kenmerke:

Die bulle is groter as die koeie en het spiraalhorings.

Kenmerke:

Die koeie is bietjie kleiner as die bulle



Meer Koedoe-feite:

Digter plantegroei met genoeg voedsel en skuiling.

Vroegoggend en laatmiddag.

Meestal blare.

Klein  kuddes van 3-10 koeie en hulle kalwers. In die paarseisoen sluit bulle by die kudde aan, andersins loop hulle alleen.

Een kalf word ná ongeveer 210 dae gebore.

Vir meer inligting oor die Koedoe, gaan na die kolom aan die regterkant.

 


Terug na soogdierblad


 

Kyk hier uit vir koedoes:

kudu

Kampe:
Pretoriuskop

Satara

Skukuza

Paaie:
S10-grondpad

S41-grondpad

S100-grondpad

Wenwenke:

Die koedoes langs die S10-omrit rondom die Shabeni-koppie is baie rustig.

Kyk langs die S41, veral in die suide naby N'wanetsi.

Kyk na bokfoto’s

antelope gallery



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.