Klipdassie

(Procavia Capensis)


lion
 

Klipdassies word slegs in klipperige terrein aangetref. Daar is ’n paar kliprante in die Krugerwildtuin waar jy hulle in die son sien bak of na skuiling sien laat waai. Dié diertjies, wat nes vet marmotte lyk, word dikwels die prooi van roofvoëls.
 

Lengte:

45-60 cm/17,7-23,6 duim

Gewig:

2,5-4,6 kg/5,5-10,1 pond

Kenmerke:

Groepdiere wat ure lank op rotse sit.

Kos:

Gras en blare.

Habitat:

Klipperige terrein.

Sosiale gedrag:

Klein groepe van 4-8, maar soms sit ’n paar groepe op dieselfde klip.

Aktief:

Meestal bedags, maar soms snags as die maan baie helder is.




Terug na die soogdierblad
.

Kyk hier uit vir klipdassies:

Klipperige terrein.

Waar die H1-1 by die H3 uit die suide aansluit.



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.