Die groot vyf is, anders as wat die naam te kenne wil gee, nie die vyf grootste diere in Afrika nie, maar die gevaarlikstes. Die luiperd, olifant, leeu, buffel en renoster staan so bekend omdat dit besonder moeilik is om hulle op die jagveld plat te trek. Die groot vyf pryk ook op die meeste toeriste se lysie van diere wat hulle graag wil sien.
Klik op die foto’s hieronder om meer oor die groot vyf te leer.
![]() |
![]() |
| Luiperd | Olifant |
![]() |
![]() |
![]() |
| Leeu | Buffel | Renoster |
As jy registreer kan jy:









