• Soogdiere |
  • Ander soogdiere |
  • Boomeekhoring

 

 

Boomeekhoring

(Paraxerus Cepapi)


lion

 

Lengte:

35 cm/11,8 duim

Gewig:

100-260 g/3,5-9,2 ons

Kenmerke:

’n Wollerige stert.

Kos:

’n Verskeidenheid plantmateriaal en insekte.

Habitat:

Bosveld – meestal op die grond of in bome.

Sosiale gedrag:

Hulle gaan meestal alleen rond of in groepe van ma’s met kleintjies, maar leef in losse assosiasie met ’n groter groep.

Aktief:

Bedags.


Boomeekhorings is redelik menssku langs die paaie, maar word gou mak in die kampe. Baie besoekers swig voor die versoeking om dié wolsterte, wat algemeen voorkom, te voer. Weens die gereelde snoepgoed word hulle probleemdiere en moet hulle mettertyd van kant gemaak word.


Terug na soogdiereblad

 
Kyk hier uit vir die boomeekhoring:

Kampe:
Letaba

Satara

Tsendze

Wenwenke:

Boomeekhorings is volop by Letaba.

Kyk ook by al die piekniekterreine in die Krugerwildtuin.

Kyk nog foto's:

other mammals gallery



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.