(Cercopithecus Aethiops)

|
Lengte: |
95-130 cm/37,4-51,2 duim |
|
Gewig: |
3,5-5 kg/7,7-11 pond |
|
Kenmerke: |
Hulle het ’n blougrys pels en die mannetjies het blou testikels. |
|
Kos: |
Hoofsaaklik vrugte, blomme, blare, boomgom en sade, maar hulle eet ook ongewerweldes en ander klein diertjies. |
|
Habitat: |
Rivierplantegroei en savannas. |
|
Sosiale gedrag: |
Groepe van 20 of meer. Hulle waarsku dikwels ander diere as roofdiere naby is. |
| Aktief: | Bedags |

Kampe:
Satara
Maroela
Skukuza
Berg-en-Dal
Paaie:
S25-grondpad
H4-1-teerpad
S39-grondpad
Wenwenke:
Soek in enige kamp langs ’n rivier.
Maak altyd jou bungalow, safaritent, woonwa of tent behoorlik toe as jy uitgaan, want blouape sal in ’n oogwink al jou kos wegdra.
Kyk ook uit by piekniekterreine soos Nkuhlu.
Kyk na blouaapfoto’s
As jy registreer kan jy:







