
Min dinge klop ’n mooi uitsig en die Krugerwildtuin het uitkykpunte met asemrowende uitsigte oor die landskap. By die meeste kan jy uit jou voertuig klim (op eie risiko) en na die uitkykpunt loop. Daar is ook vullisdromme en party het grasdak-afdakke en bankies.
Uitkykpunt |
Ligging |
|
Suid van Tshokwane langs die H10. |
|
|
Olifants |
Noordoos van die Olifantsruskamp langs die S44. |
|
By die N'wanetsi-piekniekterrein langs die H6. |
|
|
Red Rocks |
Suidwes van Shingwedzi langs die S52. |
|
Tshanga |
Suidwes van Shingwedzi langs die S52. |
|
Thulamela- argeologiese terrein (S64). |
|
|
* Die Thulamela- argeologiese terrein kan slegs van Punda Maria af besoek word as deel van ’n begeleide aktiwiteit. |
|
As jy registreer kan jy:







