Die beste 5 paaie vir wildehonde


s114

Daar is net 250-350 wildehonde in die ganse wildtuin. Hulle is boonop gewoonlik aan die beweeg, dus kry net ’n paar besoekers hulle te sien voor hulle in die bos verdwyn.

Die beste gebied is die suide rondom Skukuza  en Berg-en-Dal.. Hoewel wildehonde hulle verskyning op enige pad kan maak, is hulle gewoonlik op die vyf paaie hieronder.

 
Die beste 5 paaie vir wildehonde
Pad
Ligging

H11-teerpad

Tussen die Paul Krugerhek en Skukuza.

S114-grondpad

Tussen Berg-en-Dal en Skukuza.

S1-Doispanepad

Tussen die Phabenihek en Skukuza.

H4-2-teerpad

Tussen Krokodilbrug en Onder-Sabie.

H1-1-teerpad

Tussen Pretoriuskop en Skukuza.

 


Terug na Kruger op sy beste



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.