
Swartrenosters is skaars en verkies die digte struike in die suide, veral die Skukuza-gebied. Die moontlikheid dat jy een van dié blaarvreters sal sien, is skraal, maar dis nie onmoontlik nie. Kyk langs die S65-N'waswitshaka-paden die noordelike punt van die S114.
Witrenosters is weer baie algemeen in die wildtuin, veral in die suide. Hulle is grasvreters en verkies oop veld. Jy kan witrenosters op die meeste paaie rondom Krokodilbrug, Onder-Sabie, Berg-en-Dal, Skukuza en Pretoriuskop sien.
Pad |
Ligging |
|
Tussen Krokodilbrug en Onder-Sabie. |
|
|
Tussen Pretoriuskop en Skukuza. |
|
|
Langs Berg-en-Dal. |
|
|
Tussen die Phabenihek en Skukuza. |
|
|
Oos van Satara. |
As jy registreer kan jy:







