Die beste 5 paaie vir olifante


h1-2

Olifante kom oral in die wildtuin voor, maar is veral volop langs die groot riviere in die suide en die mopanieveld in die noorde. Die driehoek tussen Skukuza, Onder-Sabie en Tshokwane in die suide is ’n uitstekende beginpunt vir ’n olifantsoektog, terwyl kampe soos Letaba, Mopani en Shingwedzi in die noorde ideaal is.

 
Die beste 5 paaie vir olifante
Pad
Ligging

H4-1-Sabierivierpad

Tussen Skukuza en Laer-Sabie.

H10-teerpad

Tussen Laer-Sabie en Tshokwane.

S143-Steenbokskeerkringpad

Noordoos van Mopani.

Red Rocks-omrit

Suidwes van Shingwedzi.

H1-2-teerpad

Tussen Skukuza en Tshokwane.

 


Terug na Kruger op sy beste



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.