Die beste 10 paaie vir natuurskoon


s56

Die wildtuin is groot en baie divers. Besoekers kry die kans om deur ’n groot verskeidenheid habitatte te ry, van bergagtige gebiede tot pragtige rivierbeddings, vlaktes en digte woude.

Dis nie maklik om 10 paaie uit te sonder nie, maar dié hieronder bied asemrowende uitsigte.

 
Die beste 10 paaie vir natuurskoon
Pad
Ligging

S56-Mphongolo-omrit

Noordwes van Shingwedzi.

S63-Luvuvhurivier-grondpad

Verby die Pafuri-piekniekterrein.

S39-Timbavatirivierpad (noord)

Noordwes van Satara.

S99-Mahonie-omrit

Rondom Punda Maria.

S23-Biyamiti-omrit

Suid van Skukuza.

S100-N'wanetsi-rivierpad

Oos van Satara.

S52-Red Rocks-omrit

Suidwes van Shingwedzi.

S10-grondpadomrit

Rondom die Shabeni-koppie noord van Pretoriuskop.

S110-Matjulu-omrit

Langs Berg-en-Dal.

S143-Steenbokskeerkringomrit (in die somer)

Noordoos van Mopani.

 


Terug na Kruger op sy beste



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.