
Leeus is oral in die Krugerwildtuin, maar in sommige gebiede word hulle meer dikwels gesien, soos die suide. Dié habitatte lok hulle gunstelingprooi – buffels, sebras en blouwildebeeste.
Die omgewing van Onder-Sabie, Krokodilbrug en Satara , waar leeutroppe vroegoggend op die teerpaaie lê, is veral ’n goeie beginpunt. As jy dus eerste by die hek uit is, is die moontlikheid goed dat hulle nog daar sal wees. Probeer dié 5 teerpaaie.
Pad |
Ligging |
|
Tussen Laer-Sabie en Tshokwane. |
|
|
Tussen Orpen en Satara. |
|
|
Oos van Satara. |
|
|
Tussen Skukuza en Laer-Sabie. |
|
|
Tussen Krokodilbrug en Laer-Sabie. |
As jy registreer kan jy:







