
Dis nie maklik om jagluiperds op te spoor nie – daar is gewoonlik omtrent 200 in die ganse wildtuin en dis byna soos om ’n naald in ’n hooimied te soek. Dit help wel as jy weet hulle verkies die oop veld in die suidooste.
Onder-Sabie, Krokodilbrug en Satara is die beste kampe vir jagluiperds. Hulle word ook wes van Satara naby Orpen, Tamboti en Maroela.
Pad |
Ligging |
|
Tussen Krokodilbrug en Onder-Sabie. |
|
|
Tussen Orpen en Satara. |
|
|
Op die noordelike oewer van die Sabie-rivier. |
|
|
Noordoos van Onder-Sabie. |
|
|
Oos van Satara. |
As jy registreer kan jy:







