Die beste 5 kampe vir voëlkyk


Camp birding

Die ruskampe is van die beste voëlkykplekke in die wildtuin – hier is blomme, bome en ander plante wat gereeld natgelei word, asook voëlbaddens en strukture waarin voëls kan nesmaak. Baie voëls soek krummels by die kafeterias en in die kampeerterreine of word gevoer. Die kampe hieronder het ’n groot verskeidenheid voëls wat baie ontspanne is naby mense.

 
Die beste 5 kampe vir voëlkyk
Kamp
Ligging

Onder-Sabie

Suidoostelike punt van die wildtuin.

Satara

Suidelik sentraal.

Letaba

Sentraal.

Punda Maria

Verre-noorde.

Berg-en-Dal

Suidwestelike punt.

 


Terug na Kruger op sy beste



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.