Die beste 5 damme


vutomi
 dam

Daar is van klein panne tot reuse-damme in die Krugerwildtuin. Dit word deur somerreën gevoed en is dus gewoonlik teen Januarie of Februarie vol, wanneer dit baie wild en voëls lok.

Seekoeie en krokodille bly dikwels in die damme en sekere spesies, soos die waterbok, is altyd naby die water. Watervoëls vlieg van dam tot dam en is meestal naby die water.

 
Die beste 5 damme
Dam
Ligging

Sunsetdam

Net buite Onder-Sabie langs die H4-1.

Nsemanidam

Wes van Satara langs die H7.

Transportdam

Tussen Pretoriuskop en Skukuza (H1-1).

Vutomidam

Langs die S33-Vutomipad naby  Tshokwane.

Ngotsodam

Tussen Satara en Olifants langs die H1-4.

 


Terug na die Kruger op sy beste



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

  • Jou reisstories en -wenke deel.
  • Jou foto's oplaai.
  • Met ander Weg-gers aanlyn gesels.
  • Raad vra.
  • Al jou webgunstelinge stoor.
  • Deel raak van die Weg! -toetspaneel.