
Die Krugerwildtuin het ’n groot verskeidenheid bungalows, hutte, kothuise en rondawels, en daar is ook gastehuise in die meeste groot ruskampe. As jy nie in ’n safaritent of die kampeerterrein wil oorbly nie, is die bungalows ’n goeie keuse.
Bungalow |
Beskrywing |
|
Olifants |
Bo-op ’n heuwel met ’n pragtige uitsig oor die Olifantsrivier. |
|
Luuks en op die wal van die Sabierivier. |
|
|
Op die wal van die Sabierivier, met groot groen grasperke. |
|
|
Groot en privaat met pragtige tuine. |
|
|
Uitgestrekte groen grasperke op die rand van die kamp naby die swembad. Rooibokke, blouape en vlakvarke kom maak gereeld ’n draai. |
As jy registreer kan jy:







