Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Seekospot


Bestanddele
• blokkies vis verkieslik roofvis (bv. geelstert), die tekstuur is growwer en val nie so maklik uitmekaar, 3x3cm 
• calamari ringe / repies 
• garnale afgedop 
• mossels uit skulp 
• opsioneel "Marinara Mix", 'n goeie gehalte een bv. Woolies 
• spek in blokkies / repies 
• room 
• nando's chilli sous of enige ander 
• olyfolie & botter vir braai 
• melk, meel en botter vir witsous 
•sout en peper

Só maak jy
1. Roerbraai alle seekos afsonderlik omdat elk 'n afsonderlike gaarmaak tyd het. Moenie oorgaar maak.
2. Hou vuur en pot hitte matig.
3. Gebruik selfde swartpot, las net nog olie en botter by indien nodig. Skep elk uit voor jy nuwe begin braai.
4. Braai ook spek. Gebruik mengsel van olyfolie en botter vir braai. 
5. As alles gaar is en uitgeskep is, (sonder om pot skoon te maak) gooi botter, melk, room en melk om witsous te maak. Nie te dik, nie te loperig.
6. Gooi net 'n knerts chillisous in, nie meer as halwe teelepel.
7. Geur na smaak met sout en peper.
8. Sodra witsous gaar is haal pot van hitte af en gooi alle seekos en spek in sous.
9. Moenie roer nie! Hou pot langs vuur sodat dit nie afkoel nie.
 

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek