Vrugte op die kole
Gooi ingelegde vrugte soos halwe perskes en pynappel in ’n gietysterpan en verhit dit oor die kole saam met ’n bietjie kaneel en suiker. Gooi brandewyn by net voor jy dit bedien en steek dit aan die brand.

As jy registreer kan jy:

Kommentaar