Miniatuur-frikkadelle
Kinders sal dalk nie so mal wees oor eierfrikkadelle nie. Maak sommer ook klein frikkadelletjies van die maalvleismengsel (sonder die hardgekookte eiers).
Rol die mengsel in bolletjies en bak dit soos die eierfrikkadelle, maar net vir 6-8 minute.



















Kommentaar