Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Koekstruif


Jy gaan nie spyt wees as jy "n pakkie neute en "n leksel aarbeikonfyt hiervoor saamdra nie.
zoommore

Jy gaan nie spyt wees as jy 'n pakkie neute en 'n leksel aarbeikonfyt hiervoor saamdra nie.

Jy benodig
(genoeg vir 4 mense)

• ½ pakkie vingerbeskuitjies
• 1 blikkie (225 g) vrugtekelkie
• 2 teelepels sjerrie of port
• 1 houer (250 ml) Ultramel-vla

Só maak jy
1 Net een stap. Gooi die Ultramel in ’n kastrolletjie en maak dit oor stadige hitte warm.
2 Alle weerstand verkrummel... Breek die koekies in kleiner stukkies en verdeel dit in koffiebekers. Drup die sjerrie of port bo-oor.
3 Maak hom ‘lo-cal’. Gooi ’n bietjie van die vrugte se stroop in elke beker en skep dan die vrugte in.
4 O, hoe geil! Skep van die warm vla oor die trifle en... geniet hom!

Weg sê: Jy gaan nie spyt wees as jy ’n pakkie neute en ’n leksel aarbeikonfyt hiervoor saamdra nie.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek