Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Indiese slaai


Jy kan die slaai met "n lekker sous bedien deur "n eetlepel appelkooskonfyt met "n kwartkoppie mayonnaise te meng.
zoommore

Jy kan die slaai met 'n lekker sous bedien deur 'n eetlepel appelkooskonfyt met 'n kwartkoppie mayonnaise te meng.

Jy benodig
• 2 piesangs, in skyfies gesny
• 1 eetlepel neute, gekap
• 2 eetlepels dadels, in klein
stukkies gesny
• ½ teelepel droë ment 

Só maak jy
1 Kinderspeletjies. Rangskik die piesangs op ’n bord en strooi die res van die bestanddele bo-oor.

Weg sê: Jy kan die slaai met ’n lekker sous bedien deur ’n eetlepel appelkooskonfyt met ’n kwartkoppie mayonnaise te meng. Verdun die sous met ’n paar druppels melk.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek