Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Appelkoossous vir snoek


Jy benodig
• 250g botter (nee, nie margarien nie)
• 4 eetlepels fyn appelkooskonfyt
• een knoffelhuisie, fyngedruk
• sap van 1 suurlemoen
• sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Só maak jy
1. Pan toe. Verhit al die bestand-dele in ’n pan en laat dit 5 minute lank prut.
2. Verf hom. Verf die sous mildelik aan die snoek terwyl jy dit braai.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek