Reinette Fischer van Roodepoort sê wat is lekkerder as 'n ou soetigheidjie na 'n lekker bosete? Maak die poeding in 'n platboom of enige geskikte pot op 'n gasstoof, elektriese stoof of op die kole.
Andre Smith sê hierdie skons is regtig maklik om te maak. Die resep lewer 12 groot skons en word geëet saam met regte botter, konfyt, stroop, kaas, marmite of net waarvan jy jou.