WEN! Die bekroonde sjef Reuben Riffel gee 'n piekniekresep spesiaal vir Weg se web.
Stuur vir ons jou gunsteling-piekniekresep en staan ’n kans om Reuben se nuwe boek, reuben kook, terug na toentertyd, te wen.
Elna Kruger van Westgate verskaf 'n resep vir 'n potbrood gevul met uie, spek, knoffel, sondroog tamaties en olywe. Maak die deeg gaar volgens jou gunsteling metode.