Kos

Resep van die week

Pangebraaide aartappel en Chorizo

Eet jouself gesond

Lees meer

     
   
     


Mosselsop

Jy moet jou room en mossels eers heel aan die einde van hierdie sop byskep, maan Hermann Visser. Dan het jy ‘n sop geskik vir ‘n president en ‘n baaskok!

Beste snoek ooit

Maria van Strand sê hierdie interessante manier om snoek gaar te maak is manjifiek!
 


Merry Jerry se vispastei

Zaayman se resep kombineer aartappels en vis in 'n lekker seekos-oondgebak.

Visbraai

Kobus Oosthuizen van Paarl sê die oorspronklike resep het jare gelede op 'n pakkie Kippers verskyn en is intussen deur sy familie aangepas om hul smaakkliere te pas. Die resep bevat geen jam nie en kan dus nie swart brand nie en is redelik vriendelik teenoor die ongeoefende hand.


Braaisous vir snoek

Paulina van Wyk van Calvinia het hierdie heerlike braaisous gestuur. Dit is baie maklik om te maak en jy smeer dit aan terwyl jy die snoek braai.
 

Mosselsop


Volgens Herman Visser is dié mosselsop geskik vir 'n president en baaskok en heerlik saam met room en krotons.

 

 


Kool/visslaai

Die Van der Merwe's van Louis Trichardt het 'n heerlike resep vir wanneer kampeerders moeg raak vir braaivleis. Dié onoortreflike vis/koolslaai sal die plek van groente en slaai kan volstaan en die bestandele is maklik bekombaar.

 

 


Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3

Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek