As jy so afhanklik is van die see en sy getye, dan aanvaar jy dat sekere dinge môre nie daar gaan wees nie en dat ander nooit gaan verander nie.
Al wat keer dat die veearts hom kan red, is dat hy in dun skyfies gesny is
Bitsig en hitsig
Onweerstaanbaar, veral as dit in kruie of kaas gerol is.
Hansworsburgers kan nie by hierdie bobaasburgers kers vashou nie
Kaas, tamatie en blatjang nie waaghalsig genoeg nie?
Dis nogal ryk, maar die kaneel en suiker maak dit onweerstaanbaar.
’n Vegetariër sal gelukkig wees om dié tert as ’n hoofgereg te geniet
Dié geurige soetsuur groenteslaai is heerlik by enige gebraaide vleis of vis.
As jy ’n ribbetjie op ’n vuurwarm klip bak, is dit krakerig aan die buitekant, maar sappig binne.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6