• Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Pluk die vrugte...


Kersies
Klondyke-kersieplaas, 35 km van Ceres af.
Wanneer? Laaste week van November tot einde Desember.
Koste: R40 per kilogram
Kontak: 023 312 1521
 

Appelkose
Burton’s Farm, 9 km van Citrusdal af.
Wanneer? Gewoonlik in die laaste twee weke van Desember. ’n Mens kan appelkose net vir omtrent tien dae van die jaar pluk; bel dus om te hoor wanneer hulle reg is.
Kontak: 022 921 3337
 

Druiwe
Iconos-plaas, 18 km van Upington af op die Olifantshoekpad.
Wanneer? Middel November tot middel Februarie.
Koste: Wissel van seisoen tot seisoen.
Kontak: 083 440 0170


Bessies
Bon-Af-bessieplaas by Parys. Jy kan vir ’n toer gaan van die plaas se 9 000 bessiebome (frambose, brame, bloubessies en swartbessies) en 65 kultivars.
Wanneer? November tot April
Koste: R30 vir die toer, R120 per kilogram bessies om huis toe te vat. (Wat jy in die boorde eet, is verniet.)
Kontak: 056 811 3966


Aarbeie
Tangaroa-plaas by die Hartebeespoortdam, 18 km van Broederstroom af.
Wanneer? Tussen middel September en middel Desember elke naweek en vakansiedag, 10.30 vm. tot 4 pm..
Koste: Toegang R30 per volwassene en R20 per kind; ongeveer R4 per kilogram vir die aarbeie.
Kontak: 012 207 1116




 

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kuber Kos Murgpampoentjie-en-maalvleisskottel

Lamstjop-en-aartappelgebak

Stadige spesery-hoender

Kooktoerusting

Dit kan op enige soort braai gebruik word.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek