Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Lamstjop-en-aartappelgebak


zoommore

zoommore

Hier is die tweede resep in my reeks eenskottelgeregte. En onthou, met een skottel bedoel ek ’n swaar pot, gietyster of yster bedek met emalje.

Jy benodig (Genoeg vir 4-6 mense)

• 6 teelepels olyfolie
• 2 uie, gekap
• 800 g bevrore aartappelwiggies
• 8 lamtjops
• 1 teelepel gedroogde tiemie
• sout en peper na smaak
• ½ koppie hoenderaftreksel
• 3 teelepels tamatiepasta

Só maak jy
1 Voorverhit die oond tot 220 ˚C terwyl jy die olyfolie in ‘n oondbak verhit.
2 Roerbraai die uie tot sag. Haal van die plaat af en plaas die aartappelwiggies in ‘n enkellaag bo-op die uie.
3 Plaas die tjops bo-op die aartappels en strooi die tiemie oor.
4 Geur na smaak, sprinklel ‘n bietjie olyfolie oor en bak vir 20 minute.
5 Meng hoenderaftreksel met die tamatiepasta en giet rondom die tjops in die bak.
6 Bak nog 10 minute tot goudbruin en gaar.

Nóg eenskottelgeregte:
Stadige spesery-hoender + Stap vir stap VIDEO

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek