Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Lekkerslaap warmsjokolade


zoommore

Só maak jy
1 Maak melk warm tot dit lou is en voeg dan 2 tot 3 blokkies sjokolade in vir elke koppie melk.
2 Maak melk verder warm tot dit kook en roer gereeld om seker te maak die sjokolade smelt behoorlik en niks brand aan nie.
3 Voeg 'n proppie vol whiskey by wanneer dit begin kook vir elke glas melk. Loop vir 1 minuut en skink sodra dit koel genoeg is.
4 Geniet dit en lekker slaap.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 4 September 2010 | 20:57:03

Mens huier so lekker op hierdie resep jy wil nie gaan slaap nie

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek