Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Kaaskaramelbroodjie


zoommore

Jy benodig

  • 500 gr witbrooddeeg (Koop deeg by Pick 'n Pay)
  • 125 ml bruinsuiker
  • 15 ml botter
  • 250 ml kaas
  • 250 ml vars room

So maak jy
1 Verhit oond tot 180ºC.
2 Smeer 'n bak (met deksel) met 'n dun lagie botter.
3 Strooi die helfte van die suiker onder in die bak.
4 Strooi 'n derde kaas bo-oor suiker.
5 Maak gholtbal-grootte deegballetjies; plaas bo-op die suiker- en kaaslaag.
6 Strooi die res van die suiker bo-oor die deegballetiies en gooi room bo-oor .
7 Strooi die res van kaas oor en plaas die deksel bo-op.
8 Bak vir ongeveer 1 uur tot gaar.

 

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek