Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Skottelgroente


zoommore

Jy benodig

  • Klein uitjies afgeskil
  • Rosa tamaties gehalveer
  • Groenrissie in stukke gesny
  • Botterskorsie en soetwortels in stukke gesny
  • Olyfolie
  • Sout & growwe peper
  • Italiaanse kruie
  • 2 teelepels suiker


So maak jy
1 Sit
voorbereide groente in 'n potjie met deksel.
2 Bedruip goed met olie en strooi al die ander bestandele oor.
3 Braai oor matige kole, skud die bak so nou en dan en los dat die groente effens braai

Jacobus sê: Jy kan eintlik enige groente gebruik. 

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek