Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Suurlemoen-meringues


Geniet dit saam met "n yskoue bukettraube (of "n shiraz, as jy rooi verkies.)
zoommore

Geniet dit saam met 'n yskoue bukettraube (of 'n shiraz, as jy rooi verkies.)

Maak dié maklike meringues by die huis en hou dit in die koelboks koud totdat jy dit wil voorsit.

Jy benodig

• 4 suurlemoene
• 1 blikkie kondensmelk

Só maak jy
1. Laat die sap spat.
Sny die suurlemoene middeldeur, druk die sap uit en maak die skildoppe mooi skoon deur die laaste bietjie vleis uit te krap.
2. Plat op die aarde. Sny ’n stukkie aan die onderkant van elke suurlemoenhalwe af sodat dit plat en gelyk staan.
3. Jou ou klits. Klits die kondensmelk en suurlemoensap saam (gooi nog suurlemoensap by as jy jou kieue aktief wil hou) en skep die mengsel in die skildoppe.
4. Vries en geniet. Vries die gevulde suurlemoenhalwes en haal dit omtrent 10 minute voor jy dit wil voorsit, weer uit die yskas. As daar dalk ’n paar oorbly, kan jy dit net weer vries.

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 31 Augustus 2010 | 12:07:38

Dit lyk fantasties. Ek gaan dit hierdie naweek maak.

Gelewer op 3 Maart 2010 | 14:58:00

Dit lyk lekker gaan dit definitief uit toets op ons volgende uitstappie!

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kooktoerusting

Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek