Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Bokswyn is lekker


Drink bokswyn! Robertson Winery en Du Toitskloof het van hulle wyne in bokse verpak. Dis presies dieselfde as dié in die bottel, net veel goedkoper. Goed, jy kry nie daai “pô” klank as jy dit oopmaak nie, maar jy kry steeds die “ghloe-ghloe-ghloe” as jy die glas vol skink. En dit proe mos dieselfde. 

 

Terug kos toe | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Soek - Watertandrespete

Kuber Kos Van Blommestein se wildswors

Wildspastei

Kooktoerusting

Dit kan op enige soort braai gebruik word.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek